Merwilla is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Asparagaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en is vernoem na die plantkundige Frederick van der Merwe (1894-1968) wat gefokus het op dié betrokke familie.

Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Merwilla dracomontana (Hilliard & B.L.Burtt) Speta Merwilla plumbea (Lindl.) Speta

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika