Wachendorfia (rooikanolle) is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Haemodoraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die genus is ook deel van die fynbos.
Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Wachendorfia brachyandra W.F.Barker Wachendorfia multiflora (Klatt) J.C.Manning & Goldblatt Wachendorfia paniculata L. Wachendorfia thyrsiflora L.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika