Die koffiepit (Wachendorfia paniculata) is 'n meerjarige geofiet wat deel van die Haemodoraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos. Die spesie blom van Augustus tot Desember en blom die beste na 'n veldbrand.

Die plant staan ook as die rooikanol, rooiknol en spinnekopblom bekend.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

paniculata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika