Günther Weidlinger (* 5 April 1978) is 'n uitgetrede Oostenrykse atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2000, 2004, 2008 en 2012 deelgeneem.Günther WeidlingerGunther WEIDLINGER

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Oostenrykse atlete