Teylingen is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2024 en 'n oppervlakte van sowat 33 km².

Teylingen is in 2006 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Sassenheim, Voorhout en Warmond.

Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)

Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland