Die stinkebbehout (Heywoodia lucens) is 'n boom wat hoort tot die Phyllanthaceae familie en is inheems aan Eswatini, Kenia, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Uganda. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.

Die genus bestaan uit slegs een spesie, Heywoodia lucens dus is dit 'n monotipiese takson.

Die boom staan ook bekend as die swartebbehout en in Engels as die stink ebony of die black ebony.

Die boom se FSA-nommer is 684.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda