duimnael|250px|regs|Maksimum omvang van die Wes-Gotiese Koninkryk van Toulouse in 500. Hieronder volg 'n lys van konings van die Wes-Gote.

Konings van die Wes-Gote Vroeë konings Rausimond, omstreeks ??-324, stamhoof Ariarik, omstreeks ??-330 Geberik, omstreeks 330-350 Fritigern, omstreeks 369-380 Atanarik, 369-381

Balti-dinastie Alarik I omstreeks 395-410, plunder Rome Athaulf 410-415, na Gallië Sigerik 415 Wallia 415-418, na Spanje. Verslaan die Silingi en Alani Teodorik I 418-451 Torismund 451-453 Teodorik II 453-466, broer Eurik 466-485, broer Alarik II 485-507 Gesalik 507-511 Oos-Gotiese regentskap van Teodorik die Grote (511-526) Amalarik 526-531

Latere konings Teudis 531-548 Teudigisel 548-549 Agila I 549-554 Atanagild 554-567 Liuva I 567-572, laat die bestuur van die koninkryk oor aan sy broer Leovigild Leovigild 567-586 Rekkared I 586-601 Liuva II 601-603 Witterik 603-610 Gundemar 610-612 Sisebut 612-621 Rekkared II 621 Swintila 621-631 Sisenand 631-636 Chintila 636-640 Tulga 640-642 Chindaswinth 642-653 Rekkeswinth 653-672 Wamba 672-680 Erwig 680-687 Ergica 687-702 Witisa 702-709 Roderik 710-711

In 711 is die Wes-Gotiese Ryk verower deur die More. Agila II, 711-714 (sonder werklike gesag) Tarragona en Narbonne Ardon, 714-725 (sonder werklike gesag) Narbonne (tot 722) en Navarra Pelajo, koning van Asturië 718-737

Kategorie:Geskiedenis van Europa