Die vratjiewitbessiebos (Flueggea verrucosa) is 'n boom wat hoort tot die Phyllanthaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 309.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika verrucosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika