Silweroksied is 'n verbinding van silwer en suurstof met die formule .

Kristalstuktuur Silweroksied kristalliseer nes koper(I)oksied in die kubiese kupriet-struktuur.

Chemiese eienskappe Silweroskied slaan neer indien by 'n oplossing van silwernitraat 'n hidroksied soos natriumhidroksied gevoeg word:

Die hidroksied AgOH is nie stabiel nie. Silweroksied los egter weer op as ammonia bygevoeg word deur die vorming van 'n ammoniakompleks.

'n Organiese chloried kan met silweroksied 'n alkohol vorm:

Verwysings

oksied kategorie:Anorganiese verbindings