duimnael|Stamme in Europa omstreeks 50 n.C. Die Herminone was een van die Germaanse volksstamme wat in middel-Duitsland gewoon het. Hul gebied het tot aan die grense van die Donau gestrek.

Die Herminone is óf na 'n stamheld, Ermino, vernoem, óf het die naam verkry deur taalkundige diversiteit.Tacitus, De origine et situ Germanorum 2.2. Die volgende stamme was deel van die Herminone: die Cheruske, Chatte, Hermundure, Markomanne (Latyn: Marcomanni) en die Quade (Latyn: Quadi).<ref>Pomponius Mela, Die chorographia' ' III 32, Plinius, Naturalis historia IV 100.</ref>

Verwysings

Bronnelys Lemma Herminones, in: F. Lübker (outeur) & J.D. Van Hoëvell (vert./red.), Classisch Woordenboek van Kunsten en Wetenschappen'', Rotterdam, 1857, pagina 436

Kategorie:Geskiedenis van Europa