Elmar Lichtenegger (* 25 Mei 1974) is 'n Oostenrykse hekkiesatleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1996 en Olimpiese Somerspele van 2000 deelgeneem.Elmar LichteneggerElmar LICHTENEGGER
Sy persoonlike beste tyd is 13.33 sekonde, wat hy in Junie 1999 behaal het in Athene.
Hy is sedert 2003 'n lid van National Council of Austria, oorspronklike vir Vryheidsparty van Oostenryk (FPÖ). In 2006 het hy by Alliance for the Future of Austria (BZÖ) aangesluit.
Op 27 Augustus 2008 het Lichtenegger 'n lewenslange verbod op internasionale atletiekkompetisie gekry weens sy tweede positiewe toets vir die verbode middel nandroloon.
Verwysings
Eksterne skakels Elmar Lichtenegger op World Athletics
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Oostenrykse atlete