Stephanie Graf (* 26 April 1973) is 'n voormalige Oostenrykse middelafstandatleet wat silwermedaljes in die 800 meter by beide die Olimpiese Somerspele van 2000 en die Wêreldatletiekkampioenskappe gewen het.Steffi GrafStephanie GRAF In Junie 2010 is Graf vir twee jaar geskors weens 'n oortreding van die verbodemiddelreël.IAAF: Athletes currently suspended from all competitions in athletics following an anti-doping rule violation. 11. December 2010

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Oostenrykse atlete