Die geeldraaibos (Osteospermum leptolobum) is 'n blomplant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die plant staan ook as die beesghombossie en gousbos bekend.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
leptolobum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika