Astridia vanheerdei is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Richtersveld in die Noord-Kaap naby Kuboes voor. Daar is slegs een populasie in 'n voorkomsgebied van 12 km². Die spesie word bedreig deur mynbou aktiwiteite en die populasie het met 60% afgeneem sedert 1985. KEW Plants of the World lys die spesie as Uitgestorwe.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
vanheerdei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika