Bergeranthus scapiger is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom tussen Gqeberha, die Kaprivier en Alice voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 92 km².
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
scapiger Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika