Tetragonia galenioides is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Clanwilliam voor. Daar plant is deel van die fynbos en daar in min omtrent die spesie bekend.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
galenioides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika