Stomatium agninum is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Daar is min omtrent die spesie bekend, die laaste spesie is laas in 1826 gesien.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
agninum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika