Tetragonia sphaerocarpa is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Piketberg tot by Dassenberg voor. Daar is net vyf subpopulasies bekend wat bedreig word deur gewasverbouing.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
sphaerocarpa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika