Stomatium viride is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf Beaufort-Wes tot by Steynsburg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 12 090 km².
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
viride Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika