Otjozondjoepa Hoofstad: Otjiwarongo Grootste stad: Otjiwarongo Webwerf: www.arc.org.na 200px|Ligging van Otjozondjoepa in Namibië

Otjozondjoepa is een van die 14 streke van Namibië. Otjozondjoepa se setel en grootste dorp is Otjiwarongo.

In die ooste grens Otjozondjoepa aan Botswana, in die suide aan Khomas en Omaheke, in die weste aan Erongo, en in die noorde aan Kunene, Osjikoto, Kawango-Wes en Kawango-Oos.

Otjozondjupa grens aan meer streke as enige ander streek in Namibië.

Politiek Die goewerneur van Otjozondjupa is James Uerikua.

Ekonomie en infrastruktuur Volgens die 2010 Namibiese Arbeidsmag-opname is werkloosheid in die streek 25.3%. Otjozondjupa het 72 skole met 36 284 leerlinge.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Streke van Namibië