In die Griekse mitologie was Kritolaus (Oudgrieks: Κριτολάου of Κριτόλαος Kritolaos) 'n lid van die Trojaanse koninklike familie en die seun van Hicetaon, seun van koning Laomedon van Troje.Homeros, Ilias 3.147; Apollodorus 3.12.3; Dictys Cretensis, 4.22 Hy was die broer van Melanippos,Homeros, Ilias 15.547 & 576; Strabo, 13.1.7 Thumoetes,Vergilius, Eneïde 10.132 en moontlik Antenor.Eustatius oor Homeros, p. 349; kantaantekeninge (skolia) oor die Ilias 3.201 Kritolaus was getroud met Aristomache (dogter van koning Priamos), wat na die val van Troje gevange geneem is. Pausanias, 10.26.1 met verwysing na Stesichorus se Die plunder van Troje
Verwysings
Bronnelys
Apollodorus, Die Biblioteek, met 'n Engelse vertaling deur Sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 Volumes, Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1921. . Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Griekse teks beskikbaar by dieselfde webwerf. Dictys Cretensis, uit die Trojaanse Oorlog. Die Kronieke van Dictys van Kreta en Dares die Frigiër, vertaal deur Richard McIlwaine Frazer, Jnr. (1931-). Indiana-universiteit drukkers. 1966. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek. Homeros, Die Ilias, Afrikaanse vertaling deur Johannes Petrus Jansen van Rensburg, 1952 Homeros, Die Ilias, Engelse vertaling deur A.T. Murray, Ph.D. in twee volumes. Cambridge, MA., Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann, Bpk. 1924. . Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Homeros, Homeri Opera in vyf volumes. Oxford, Oxford-universiteit drukkers. 1920. . Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Pausanias, Beskrywing van Griekeland, met 'n Engelse vertaling deur W.H.S. Jones, Litt.D., en H.A. Ormerod, M.A., in 4 Volumes. Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1918. . Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek Pausanias, Graeciae Descriptio. 3 vols. Leipzig, Teubner. 1903. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Vergilius, Eneïde. Theodore C. Williams. Vertaler. Boston. Houghton Mifflin Co. 1910. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Vergilius, Bucolics, Aeneid, and Georgics. J. B. Greenough. Boston. Ginn & Co. 1900. Latynse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Strabo, Die Geografie van Strabo. Geredigeer deur H.L. Jones. Cambridge, Mass.: Drukpers van Harvard-universiteit; Londen: William Heinemann, Bpk. 1924. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Strabo, Geographica, geredigeer deur A. Meineke. Leipzig: Teubner. 1877. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
Kategorie:Griekse mitologie