In die Griekse mitologie verwys die naam Krino (In Oudgrieks beteken Κρινώ "wit lelie") na:
Krino, een van vele metgeselle van koning Danaos van antieke Libië, en moeder van die Danaïde Callidice, Oeme, Celaeno en Hyperippe. Hierdie dogters is getroud met hul neefs (seuns van koning Aegyptus van antieke Egipte en Hephaestine) en het dié gedurende hul huweliksnag vermoor.Apollodorus, 2.1.5 Volgens Hippostratos het Danaos al sy kinders gehad by 'n enkele vrou, Europa, dogter van die riviergod Nilos.Johannes Tzetzes, Chiliades 7.37 p. 370-371 In sommige verhale is hy getroud met sy niggie Melia, dogter van Agenor, die koning van Tirus.Kantaantekening(e) (Skolia) oor Apollonios Rhodios, aantekeninge oor Boek 3.1689 Krino, dogter van Antenor en Theano, en die suster van Akamas,Apollodorus, E.3.34; Homeros, Ilias 2.823, 11.60 & 12.100 Agenor,Homeros, Ilias 11.59, 21.545 & 579 Anteus,Tzetzes oor Lycophron, 134 Archelochos,Apollodorus, E.3.34; Homeros, Ilias 2.823, 12.100 & 14.464 Coön,Homeros, Ilias 11.248 & 256, 19.53 Demoleon,Homeros, Ilias 20.395 Eurumachus,Pausanias, 10.27.3 Glaukus,Vergilius, Eneïde 6.484; Apollodorus, E.5.21, Dictys Cretensis, 4.7; Pausanias, 10.27.3 Helikaon,Homeros, Ilias 3.123 Iphidamas,Homeros, Ilias 11.221 & 261; Pausanias, 4.36.4 & 5.19.4 Laodamas,Homeros, Ilias 15.516 Laodokus,Homeros, Ilias 4.87 Medon,Vergilius, Eneïde 6.484 Polibos,Homeros, Ilias 11.59 en Thersilochos. Pausanias maak melding van 'n skildery van Krino deur Polignotus waarin sy uitgebeeld word langs haar vader met 'n baba in haar arms.Pausanias, 10.27.4
Verwysings
Bronnelys
Apollodorus, Die Biblioteek, met 'n Engelse vertaling deur Sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 Volumes, Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1921. . Die aanlyn weergawe kan gevind word by die Perseus digitale biblioteek. Griekse teks beskikbaar by dieselfde webwerf. Dictys Cretensis, uit die Trojaanse Oorlog. "Die Kronieke van Dictys van Kreta en Dares die Frigiër", vertaal deur Richard McIlwaine Frazer, Jnr. (1931-). Drukpers van die Universiteit van Indiana. 1966. Die aanlyn weergawe kan gevind word by die Topos teksprojek. Homeros, Die Ilias, Afrikaanse vertaling deur Johannes Petrus Jansen van Rensburg, 1952 Homeros, Die Ilias, Engelse vertaling deur A.T. Murray, Ph.D. in twee volumes. Cambridge, MA., Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann, Bpk. 1924. . Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Homeros, Homeri Opera in vyf volumes. Oxford, Drukpers van die Universiteit van Oxford. 1920. . Die Griekse teks kan gevind word by die Perseus digitale biblioteek. Pausanias, Graeciae Descriptio, met 'n Engelse vertaling deur W.H.S. Jones, Litt.D., en H.A. Ormerod, M.A., in 4 Volumes. Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1918. . Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek Pausanias, Graeciae Descriptio. 3 vols. Leipzig, Teubner. 1903. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Vergilius, Eneïde. Theodore C. Williams. Vertaler. Boston. Houghton Mifflin Co. 1910. Die aanlyn weergawe kan gevind word by die Perseus digitale biblioteek. Vergilius, Bucolics, Aeneid, and Georgics. J. B. Greenough. Boston. Ginn & Co. 1900. Latynse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Tzetzes, Johannes, Allegorieë van die Ilias, vertaal deur Goldwyn, Adam J. en Kokkini, Dimitra. Dumbarton Oaks middeleeuse biblioteek, Drukpers van Harvard-universiteit, 2015. Tzetzes, Johannes, Boek van Historieë, Boek VII-VIII vertaal deur Vasiliki Dogani uit die oorspronklike Griekse uitgawe deur T. Kiessling uit 1826. Aanlyn weergawe beskikbaar by theio.com
Kategorie:Griekse mitologie