Assarakos (Oudgrieks: Ἀσσάρακος, Assárakos) was die seun van Tros en Kallirrhoë, dogter van die riviergod Skamandros, en dus ook die kleinkind van Erigtonius.Homeros Ilias, 20.231-232. Hy was die broer van Ilos en Ganumedes.Vergilius Aeneis, 6.648-650. Hy was koning van Dardanië en eggenoot van Hieromneme. Hy was die vader van Capys, die oupa van Anchises en die oupagrootjie van Aeneas.Bibliotheca, 3.12.2.
Verwysings
Kategorie:Griekse mitologie