Christine Stanton (* 12 Desember 1959) is 'n uitgetrede Australiese atleet. Sy het aan die hoogspring by die Olimpiese Somerspeles van 1980, 1984 en 1988 deelgeneem.Chris Stanton
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Australiese atlete