Sauropterygia ("akkedis-pootswemmers") is 'n uitgestorwe takson uiteenlopende waterreptiele wat sowat 247 miljoen jaar gelede, kort ná die Perm-Trias-uitwissing, uit aardvoorsate ontwikkel hetJi Cheng, et al. 2013. "Highly diversified Chaohu fauna (Olenekian, Early Triassic) and sequence of Triassic marine reptile faunas from South China", in Reitner, Joachim et al., reds. Palaeobiology and Geobiology of Fossil Lagerstätten through Earth History p. 80 en in die Trias floreer het voordat almal behalwe die Plesiosauria aan die einde van dié periode uitgesterf het. Die plesiosouriërs het bly diversifiseer tot aan die einde van die Mesosoïkum.

Sauropterygia word gekenmerk deur 'n radikale aanpassing van hulle skouergordel om hulle sterk swempoothale te ondersteun. Sommige latere lede van Sauropterygia, soos die Pliosauria, het 'n soortgelyke meganisme in hulle bekken ontwikkel.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Uitgestorwe reptiele