Amala Ratna Zandile Dlamini, verhoognaam Doja Cat (gebore 21 Oktober 1995), is 'n Amerikaanse kletskunstenaar, sanger, liedjieskrywer en platevervaardiger gebaseer in Los Angeles, Kalifornië.
Vroeë lewe Amala Ratna Zandile Dlamini is gebore op 21 Oktober 1995, in die Tarzana gebied van Los Angeles, Kalifornië. Haar ma, Deborah Sawyer, is 'n Amerikaanse grafiese ontwerper van Joodse afkoms, en haar pa, Dumisani Dlamini, is 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar van Zoeloe-afkoms, veral bekend vir die rol van "Crocodile" in die oorspronklike Broadway rolverdeling van die musiekblyspel Sarafina! en die 1992 film aanpassing.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kletsrymers