Schlechteranthus hallii is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld vanaf Sendelingsdrif tot by Eksteenfontein en Vioolsdrif voor. Dit is deel van die Sukkulente Karoo-ekostreek.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

hallii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika