Molybdeen(II)asetaat is 'n sout of koördinasieverbinding van molibdeen in sy lae +2 oksidasietoestand en asynsuur met die formule of (beter)

Kristalstruktuur Die verbinding kristalliseer in 'n trikliniese molekulêre struktuur. Dit bestaan uit dimere molekules wat 'n baie kort Mo-Mo-afstand bevat wat deur 'n kwardupelbinding tussen die metaalatome veroorsaak word.

Chemiese eienskappe Die verbinding kan verky word deur molibdeenheksakarboniel , watervrye asynsuur en asynsuuranhidried in heksaan 20 uur by 130 °C onder 'n inerte atmosfeer te verhit. Die oplossing raak eers bruin en dan ontstaan ´n geel neerslag.

Verwysings

asetaat Kategorie:Organometaalverbindings kategorie:Anorganiese verbindings