Nicola Olyslagers (* 28 Desember 1996, née McDermott) is 'n Australiese hoogspringatleet. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.Nicola McDermott

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Australiese atlete