duimnael|regs|300px|Illustrasie van die gebruik van interferometrie in die optiese golflengtereeks om presiese posisies van sterre te bepaal. Bron: NASA/JPL-Caltech
Astrometrie is 'n tak van astronomie wat presiese metings van die posisies en bewegings van sterre en ander hemelliggame behels. Dit verskaf die kinematika en fisiese oorsprong van die Sonnestelsel en hierdie sterrestelsel, die Melkweg.
Bronnelys
Eksterne skakels
MPC Guide to Minor Body Astrometry Astrometry Department of the U.S. Naval Observatory USNO Astrometric Catalog and related Products
Planet-Like Body Discovered at Fringes of Our Solar System (2004-03-15)
Mike Brown's Caltech Home Page Scientific Paper describing Sedna's discovery The Hipparcos Space Astrometry Mission — on ESA