Gastroenteritis is 'n inflammasie van die spysverteringskanaal insluitend die maag en derm. Simptome kan diarree, braking en buikpyn insluit. Koors, gebrek aan energie en dehidrasie kan ook voorkom. Dit duur gewoonlik minder as twee weke.

Gastroenteritis word gewoonlik veroorsaak deur virusse; derm bakterieë, parasiete, en swamme kan dit egter ook veroorsaak.

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Diarrhoea and Vomiting Caused by Gastroenteritis: Diagnosis, Assessment and Management in Children Younger than 5 Years – NICE Clinical Guidelines, No. 84.

Kategorie:Siektes