Basil Dickinson (* 25 April 1915 – † 7 Oktober 2013) was 'n Australiese atleet. Hy het aan die verspring by die Olimpiese Somerspele van 1936 deelgeneem.Basil DickinsonJohn Basil DICKINSON

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Australiese atlete