Bredevoort Kaart Wapen 80px|center Vlag 80px|border|center Land 20px Nederland Provinsie 20px Gelderland Koördinate Stadstatus 1388 Oppervlak: - Totaal km² Hoogte bo seevlak 27,1 - m Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2008) 1.525 - Bevolkingsdigtheid Tydsone UTC+1 Burgemeester Amptelike Webwerf bredevoort.nu
Bredevoort () (Nedersaksies: Brevoort of ouer Nederlands: Breedenvoorde) is 'n stad in die munisipaliteit Aalten en lê in die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad tel ongeveer 1 525 inwoners (2007) en is in die oostelike deel van die Achterhoek geleë.
Geskiedenis duimnael|links|260px|Aalterpoort in Bredevoort Bredevoort het in die 11de eeu ontstaan en het stadsregte in 1388 gekry. In die Tagtigjarige oorlog is Bredevoort beleër deur Maurits van Nassau 1597.
Kategorie:Aalten Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Gelderland Kategorie:Nedersettings in Gelderland