Georges de Layens (6 Januarie 1834 - 23 Oktober 1897) was 'n Franse plantkundige en byeboer. Hy was die skepper van die gewilde mobiele byekorf genoemd die "Layenskorf".
Hy het verskeie werke gepubliseer oor byeboerdery en botanie. Tesame met Gaston Bonnier (1853-1922), was hy mede-outeer van 'n boek oor byeteelt genoemd Cours complet d'apiculture, asook 'n publikasie oor plante van noordelik Frankryk en België getiteld Nouvelle flore du Nord de la France et de la Belgique.
Die Layenskorf is vervolmaak deur Jean Hurpin.
Die standard outeursafkorting Layens</span> word gebruik om aan te dui dat hierdie individu die outeur is wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Sien ook Lys van botaniste volgens outeursafkorting
Verwysings Hierdie artikel is gebaseer op die vertaling van 'n artikel uit die Spaanse Wikipedia.
Kategorie:Franse bioloë Kategorie:Botanici Kategorie:Byeboere Kategorie:Geboortes in 1834 Kategorie:Sterftes in 1897