Khadia borealis is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo, op die Soutpansberg se kruin, vanaf Lejuma tot by Mavhode voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 900 km² en daar is tien subpopulaseis bekend; tog word die spesie as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

borealis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika