N'Djamenaنجامينا 280px Kaart Vlag 180px|senter 90px|senter Wapen 75px|senter Land Streek N'Djamena Koördinate Gestig op 29 Mei 1900 Oppervlakte: - Totaal 104 vk km Hoogte bo seevlak 298 m Bevolking: - Totaal (2009) 951 418 - Bevolkingsdigtheid 9 148/vk km Tydsone UTC +1 Burgemeester Saleh Abdelaziz Damane
duimnael|links|Verkeer in N'Djamena N'Djamena (Arabies: نجامينا; voorheen: Fort-Lamy) is die hoofstad en grootste stad in Tsjad. In 2009 was die bevolking 951 418. Dit is net oos van die grens tot Kameroen langs die Sharirivier en suid van die Tsjadmeer geleë.
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Tsjad