Swaelheksafluoried is 'n verbinding van swael in sy hoogste +6 oksidasietoestand en fluoor met die formule
Dit is 'n opmerkelik inerte kleurlose en reuklose gas. Dit word gewoonlik onder sy eie druk as vloeistof in silinders verhandel.
links|duimnael|MO-diagram van Struktuur Die molekules het 'n oktaëdriese struktuur. Teen lae temperature kristalliseer dit in 'n monokliniese struktuur.
Eienskappe In die atmosfeer het dit 'n lewensduur van 800-3000 jaar en 'n vermoë om die planeet se temperatuur te verhoog wat 23 900 maal so groot is as koolstofdioksied s'n.
Verwysings
fluoried Kategorie:Verbindings van fluoor Kategorie:Anorganiese verbindings