duimnael|IX monogram Die IX monogram of XI monogram is 'n vroeë tipe Christelike monogram wat soos die speke van 'n wiel lyk, en soms voorkom binne 'n sirkel.

Die IX monogram word gevorm deur 'n kombinasie van die letter "I" of Iota vir (, Jesus in Grieks) en "X" of Chi vir (, Christus in Grieks). Die speke kan ook alleen staan, sonder die sirkel. Hierdie monogramme word dikwels gevind in die vorm van antieke grafskrifte.

Sien ook Ichthus Christogram Christusmonogram Nomina sacra

Verwysings

Bronnelys

Kategorie:Christendom