Sisay Bezabeh (* 9 September 1977) is 'n Australiese atleet van Ethiopiese afkoms wat in die 10 000 meter en die maraton spesialiseer. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2000 en 2004 deelgeneem.Sisay BezabehSisay BEZABEH
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Australiese atlete