Bruce Frederick Joseph Springsteen (gebore 23 September 1949) is 'n Amerikaanse Rock sanger, liedjieskrywer, en kitaarspeler. Ook bekend as "the Boss", het 21 ateljee-albums gedurende sy loopbaan van ses dekades opgeneem, waarvan die meeste sy agtergrondorkes ingesluit het, die E Street Band. Springsteen is 'n pionier van "heartland rock", a genre wat hoofstroom rockmusiek met poëtiese en sosiaalbewuste lirieke insluit wat hoofsaaklik die Amerikaanse lewe verwoord. Hy is bekend vir sy beskrywende lirieke en energieke konserte, wat soms meer as vier ure duur.
Albums
Greetings from Asbury Park, N.J. (1973) The Wild, the Innocent & the E Street Shuffle (1973) Born to Run (1975) Darkness on the Edge of Town (1978) The River (1980) Nebraska (1982) Born in the U.S.A. (1984) Tunnel of Love (1987) Human Touch (1992) Lucky Town (1992) The Ghost of Tom Joad (1995) The Rising (2002) Devils & Dust (2005) We Shall Overcome: The Seeger Sessions (2006) Magic (2007) Working on a Dream (2009) Wrecking Ball (2012) High Hopes (2014) Western Stars (2019) Letter to You (2020) Only the Strong Survive (2022)
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse musici