Rabiea is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Spesies Daar is ses spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Rabiea albinota (Haw.) N.E.Br. Rabiea albipuncta (Haw.) N.E.Br. Rabiea comptonii (L.Bolus) L.Bolus Rabiea difformis (L.Bolus) L.Bolus Rabiea jamesii (L.Bolus) L.Bolus Rabiea lesliei N.E.Br.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika