regs|mordent 'n Mordent of byter is 'n aanduiding vir die versiering ('n versiering in musiek het ten doel om 'n toon of groepie tone of 'n harmonie van spesifieke ornamente te voorsien) van 'n noot in geskrewe bladmusiek. Afhangende van die musiekstyl, kan die interpretasie verskil, maar die mees algemene speelwyse is::

genoteerde noot→subsekonde→genoteerde noot

duimnael|center|600px|Bach se beroemde Toccata en Fuga in D mineur begin met 'n mordent.

Bronnelys

Kategorie:Musiekteorie