Dinteranthus pole-evansii is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap van Upington tot by Prieska voor. Daar is twee subpopulasies wat uit gesamentlik minder as 1000 plante bestaan wat bedreig word deur oorbeweiding.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

pole-evansii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika