Trianthema corymbosum is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Oranjerivier vanaf Pofadder tot by Oranjemund voor.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

corymbosum Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika