Toledo 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter|border Vlag 75px|senter Land Administratiewe gewes 23px Kastilië-La Mancha Provinsie 23px Toledo Koördinate Stigting 7de eeu v.C. Oppervlakte: - Totaal 232,1 vk km Hoogte bo seevlak 538 m Bevolking: - Totaal (2011) 83 108 - Bevolkingsdigtheid 358,07 vk/km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Carlos Velázquez Romo Amptelike webwerf ayto-toledo.org
duimnael|links|Toledo Toledo is 'n stad in Kastilië-La Mancha van Spanje met 'n bevolking van 83 108 in 2011. Toledo was tussen 1087 en 1561 die hoofstad van die koninkryke van Kastilië en Spanje. In 1561 het koning Filips II die hoofstad ná Madrid geskuif, weens die stad se sentrale ligging tot die hawens van die Iberiese Skiereiland. Die historiese sentrum van Toledo is in 1986 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Die stad is langs die Tajorivier geleë.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Spanje