Cerochlamys is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Cerochlamys gemina (L.Bolus) H.E.K.Hartmann Cerochlamys pachyphylla (L.Bolus) L.Bolus Cerochlamys trigona N.E.Br.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika