Enarganthe octonaria is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2 735 km² en word bedreig deur droogtes, mynbou aktiwiteite en oorbeweiding.
Die genus bestaan uit slegs een spesie, Enarganthe octonaria en dit is dus 'n monotipiese takson.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika