Hymenogyne is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Hymenogyne conica L.Bolus Hymenogyne glabra (Aiton) Haw.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika