Deilanthe is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Deilanthe hilmarii (L.Bolus) H.E.K.Hartmann Deilanthe peersii (L.Bolus) N.E.Br. Deilanthe thudichumii (L.Bolus) S.A.Hammer
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika