Jeanine van Kradenburg is 'n Suid-Afrikaanse boogskutter. Sy het die Suid-Afrikaanse Nasionale Boogskutterkampioenskap 11 keer gewen.https://www.citizen.co.za/vaalweekblad/sport/2024/03/21/vaals-archery-icon-does-it-again/
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse boogskutters Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse sportvroue